Eredienste Videos

Erediens – 25 Oktober 2020

Wat is jou fondasie, wat of wie is jou anker, waarin is jou gedagtes en leefwyse gewortel? – Ps.1

___________________

Erediens – 18 Oktober 2020

Klippe word klippilare en lêplekke word plekke van lofprysing – Genesis 28:10-22

 

__________

Erediens – 11 Oktober 2020

Asaf verander perspektief in die teenwoordigheid van God – Psalm 73

__________

 

Erediens – 27 September 2020

Wanneer ons die maskers afhaal – Ps.11

__________

 

Erediens – 20 September 2020

Eerste dinge, eerste – Haggai 1:1-15

___________

 

Familiediens – 13 September 2020

Die man wat nie eers ‘n hemp gehad het om aan te trek nie –  Filippense 4:10-20

__________

 

Erediens – 6 September 2020

Ingestem | Jona 4

__________
 
 

Erediens: 30 Augustus 2020

“Getuigskrif vir ‘n Rentmeester” uit 2 Konings 22