Oujaarsdiens – 31 Desember 2020
Bedelaar in 2021 – Matteus 5:3
____________________
Erediens – 27 Desember 2020
Nog ‘n laaste paar skoene… die van Herodes – Mattheus 2:1-18
____________________
Kersdagdiens – 25 Desember 2020
In ons skoene – Lukas 2:1-7
____________________
Erediens (4de Sondag in Advent) – 20 Desember 2020
In die skoene van die skaapwagters – Lukas 2:8-20
____________________
Erediens (3rde Sondag in Advent) – 13 Desember 2020
In die skoene van die sterrekykers – Mattheus 2:1-1o
___________________
Erediens (2de Sondag in Advent) – 6 Desember 2020
Kom stap vandag saam in Josef se skoene – Matteus 1:18-25
___________________
Erediens (1ste Sondag in Advent) – 29 November 2020
Kom stap saam in Maria se skoene …. Lukas 1 : 26 – 38
___________________
KERSSANGDIENS (Aand) – 22 November 2020
KERSSANGDIENS (Oggend) – 22 November 2020
___________________
Erediens (Nagmaal) – 15 November 2020
Die poeding of die proses? – Rigters 7:1-14___________________
Erediens (Familiediens) – 8 November 2020
Papierbootjies – Markus 4:35-41___________________
Erediens – 1 November 2020
Mag jy die bewegings van God voor jou en by jou sien en beleef
___________________
Erediens – 25 Oktober 2020
Wat is jou fondasie, wat of wie is jou anker, waarin is jou gedagtes en leefwyse gewortel? – Ps.1
___________________
Erediens – 18 Oktober 2020
Klippe word klippilare en lêplekke word plekke van lofprysing – Genesis 28:10-22
__________
Erediens – 11 Oktober 2020
Asaf verander perspektief in die teenwoordigheid van God – Psalm 73
__________
Erediens – 27 September 2020
Wanneer ons die maskers afhaal – Ps.11
__________
Erediens – 20 September 2020
Eerste dinge, eerste – Haggai 1:1-15
___________
Familiediens – 13 September 2020
Die man wat nie eers ‘n hemp gehad het om aan te trek nie – Filippense 4:10-20
__________
Erediens – 6 September 2020
Ingestem | Jona 4
Erediens: 30 Augustus 2020
“Getuigskrif vir ‘n Rentmeester” uit 2 Konings 22