Erediens (Familiediens) – 21 Februarie 2021

Visvanglesse uit die Bybel – Markus 1 : 12 – 20

__________

Erediens vir Aswoensdag – 17 Februarie 2021

GENEEM – GESEEN – GEBREEK – GEGEE

 

__________

Erediens – 14 Februarie 2021

” ‘n Geestelike oefening” – Matteus 6:16-18 (Hoogland vas in Lydenstyd)

__________

Erediens – 7 Februarie 2021

Prediker: Student Danie de Jongh

” ‘n Dag in die lewe van Jesus” – Markus 1:29-39

__________

Erediens – 31 Januarie 2021

Krag in rus – Psalm 62

__________

Week van Gebed #6 – 28 Januarie 2021

“Lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose” – Matteus 6:5-15

__________

Week van Gebed #5 – 27 Januarie 2021

“Vergewe ons ons skulde, soos ons ook hulle vergewe wat teenoor ons skuldig staan.” – Matteus 6:5-15

__________

Week van Gebed #4 – 26 Januarie 2021

Gee ons vandag ons daaglikse brood – Matteus 6:5-15

__________

Week van Gebed #3 – 25 Januarie 2021

Laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel – Matteus 6:5-15

__________

Week van Gebed #2 – 24 Januarie 2021

“Ons Vader wat in die hemel is, laat u naam geheilig word”

__________

Erediens – 24 Januarie 2021

Begin van WEEK VAN GEBED

Leer ons om te bid – Matteus 6 : 5 – 15

_________________

Erediens – 17 Januarie 2021

Ds. Thania Botha Afskeidspreek

Nuut! – Psalm 149

 

_________________

Erediens – 10 Januarie 2021

‘n Negatiewe boodskap – Johannes 1:6-8 en 19-31

____________________

Erediens – 3 Januarie 2021 (Epifanie)

Lig – Jesaja 60:1-6

____________________

2020 Eredienste Videos