Week van Gebed

Week van Gebed

2020 Week van Gebed Tema : VERHOUDINGS

Moenie hierdie baie spesiale reeks misloop nie. Daar sal elke aand lekker koffie in die Voorhuis wees vòòr die Byeenkoms begin – so kom gerus bietjie vroeër en kuier lekker saam!

Sondag 26 Januarie om 18:00
Maandag 27 Januarie tot Donderdag 30 Januarie om 18:30

Kersspel & -sangdiens

Kersspel & -sangdiens

Sondag, 17 November om 18:30
Kom wees deel van hierdie baie spesiale sangdiens met optredes deur ‘n Klassieke ensamble, Laerskool Charlo se koor en ons gemeente kinders wat die Kersverhaal uitbeeld!