Skip to content

2021 Eredienste Klankgrepe

________________________________________

Erediens 26 Desember

Fiks & Aantreklik vir 2022 / 1 Samuel 2 : 18 – 26

__________

Kersdagdiens : 25 Desember

Kersfees Klaskamer / Titus 2 : 11 -14

__________

Erediens 19 Desember : 4rde Sondag in ADVENT

Uit die kleinste, die grootste / Miga 5 : 1 – 5a

__________

Versoeningsdagboodskap : 16 Desember 

Die slag van die rooi see / Eksodus 14

__________

Erediens 12 Desember : 3rde Sondag in ADVENT

‘n Oproep tot Vreugde / Filippense 4 : 4 – 7

 

___________

Erediens 5 Desember : 2de Sondag in ADVENT

Liefde & Dankbaarheid / Filippense 1 : 3 – 11

___________

Erediens : 28 November 2021 – Bevestiging van Gemeenteleiers : 1ste Sondag in ADVENT

Krag van HOOP / Jeremia 33 : 14 – 16

___________

Erediens : 21 November 2021 KERSSANGDIENS

SONNEBLOM UIT BETHLEHEM

___________

Erediens : 14 November 2021 FAMILIEDIENS

Sawubona  / Lukas 1 : 26 – 38

___________

Erediens : 7 November 2021 (Doop)

Die leefstyl van ‘n VOLg lewe  #4  / Markus 12 : 28 – 34

___________

Erediens : 31 Oktober 2021 (Belydenisaflegging)

Die leefstyl van ‘n VOLg lewe  #3  / Markus 10 : 35 – 45

___________

Erediens : 24 Oktober 2021 (Nagmaal)

Die leefstyl van ‘n VOLg lewe  #2  / Markus 10 : 17 – 31

___________

Erediens : 17 Oktober 2021

Die leefstyl van ‘n VOLg lewe   / Markus 10 : 13 – 16

___________

Erediens  “Bekendstelling” van 50ste jaar van Hoogland” : 10 Oktober 2021

Manifes : 50 Jaar / Lukas 4 : 14 – 21

___________

Erediens : 3 Oktober 2021

So bid mens  / Jakobus 5 : 13 – 20

___________

Erediens : 26 September 2021

Wysheid is Afhanklik / Jakobus 3 : 13 -18

___________

Erediens – Familiediens : 19 September 2021

Tongelitis / Jakobus 3 : 1 -12

___________

Erediens : 12 September 2021

Mag Christene van mekaar verskil? / Romeine 14

___________

Erediens – Lentelofsangdiens : 5 September 2021

Psalms vir die lewe / Psalm 1

___________

Erediens – Tiende Dankofferfees : 29 Augustus 2021

Wat as #5 … ons feesvier uit dankbaarheid / Deuteronomium 16

___________

Erediens – Nagmaal : 22 Augustus 2021

Wat as #4 … as ons vergeet om te vergeet  / Deuteronomium 14 : 22-29

___________

Erediens – Nagmaal : 15 Augustus 2021

Wat as #3 … as ons onthou om te onthou  / Deuteronomium 8 & 14

___________

Erediens : 8 Augustus 2021

Wat as #2 … na selfs as  / Habakuk 3

___________

Erediens : 1 Augustus 2021

Wat as #1 … ons let op Jesus / Hebreers 3:1

___________

Erediens : 25 Julie  2021 

Die hemelse prys waartoe God my geroep het  – Filippense 3: 14-16 & Romeine 8:37

___________

Erediens : 18 Julie  2021 

Weet jy en het jy dit nie gehoor nie?  – Jesaja 40 : 21, 25 – 31



___________

Erediens :  11 Julie  2021 

Die ontmoeting was ‘n worsteling  – Genesis 32 : 22 – 32

___________

Erediens : 4 Julie  2021 

Beleef God se Teenwoordigheid  – Genesis 28:10-19

___________

Erediens : 27 Junie  2021 

Wat dissipelskap vra en gee – Matteus 10 : 40 -42

___________

Erediens : 20 Junie  2021 

Tekkies : 1 Samuel 16 : 1 -13

___________

Erediens : 13 Junie  2021 

Konings : 1 Samuel 8

___________

Erediens : 6 Junie  2021 

Veerkrag in Lewensoefening : Jakobus 1 : 2 – 4

___________

Erediens : 30 Mei 2021 

  Veerkragtigheid : 2 Korintiers 4 : 7-15

___________

Erediens : PINKSTERFEES – 23 Mei 2021 

  Waarborg : Efesiers 1 : 1 -14

 

#Pinkster 6 – 20 Mei 2021 

  Karakter-beskerming : Efesiers 6:10-18 (Deel II)


#Pinkster 5 – 19 Mei 2021 

  Karakter-beskerming : Efesiers 6:10-18 (Deel I)

#Pinkster 4 – 18 Mei 2021 

  Karakterbou : Efesiers 4: 17 – 24

#Pinkster 3 – 17 Mei 2021 

  Eenheid : Efesiers 4: 1- 6

# Pinkster 2 – 16 Mei 2021 (aand)

Twee stelle gewigte : Efesiers 4:1-6

Erediens # Pinkster 1 – 16 Mei 2021

Karakter – onder konstruksie : Efesiers 2:1-10

___________

Erediens (MOEDERSDAG) – 9 Mei 2021

Was dit nie vir die warrelwind nie – 1 Petrus 3 : 13 – 22

 

___________

Erediens – 2 Mei 2021

Oorsaak geken deur gevolge – 1 Johannes 3:16-24

___________

Erediens : GOEIE HERDERSONDAG – 25 April 2021

= liefde  – 1 Johannes 3 : 11 – 24

 

__________

Erediens : FAMILIESONDAG  – 18 April 2021

‘n Lee graf : wat is nou anders?  – Lukas 24:36 – 49

__________

Erediens  – 11 April 2021

Handelinge 4

__________

PAASFEES – 4 April 2021: Opstandingsondag
Jou reis begin hier!

PAASFEES – 2 April 2021: Goeie Vrydag 

Barabbas!

PAASFEES – 1 April 2021: Wydingsnagmaal

Eksodus 12 – Die Paaslam!

__________

 

Erediens : PALMSONDAG  – 28 Maart 2021

Hosannas wat stil word – Markus 11 : 1-11

 

__________

Erediens  – 21 Maart 2021

Wanneer die koringskorrel in die grond val en sterwe – Johannes 12:2-33

 

__________

Erediens : BELYDENISAFLEGGING – 14 Maart 2021

Die Avontuur van ‘n leeftyd – Deutoronomium 8

__________

Erediens – 7 Maart 2021

#Groter as – Markus 8:34-38

__________

Erediens – 28 Februarie 2021

Die belangrikste vraag van die lewe – Markus 8:27-34

_________

Erediens : FAMIILIEDIENS – 21 Februarie 2021

Visvanglesse uit die Bybel – Markus 1 : 12 – 20

Erediens : ASWOENSDAG – 17 Februarie 2021

GENEEM – GESEEN – GEBREEK – GEGEE

 

__________

Erediens – 14 Februarie 2021

” ‘n Geestelike oefening” – Matteus 6:16-18 (Hoogland vas en bid tydens Lydenstyd)

__________

Erediens –  7 Februarie 2021

Prediker: Student Danie de Jongh

” ‘n Dag in die lewe van Jesus” – Markus 1:29-39

__________

Erediens – 31 Januarie 2021

“Krag in rus” – Psalm 62


 

Erediens (Week van Gebed #6) – 28 Januarie 2021

“Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose.” – Matteus 6:5-15


 

Erediens (Week van Gebed #5) – 27 Januarie 2021

“Vergewe ons ons skulde, soos ons ook hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan” – Matteus 6:5-15


 

Erediens (Week van Gebed #4) – 26 Januarie 2021

Gee ons vandag ons daaglikse brood – Matteus 6:5-15


Erediens (Week van Gebed #3) – 25 Januarie 2021

Laat u koninkryk kom, laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel – Matteus 6:5-15


 

Erediens (Week van Gebed #2) – 24 Januarie 2021

-Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word –  Matteus 6:5-15


Erediens (Week van gebed #1) – 24 Januarie 2021

Leer ons om te bid – Matteus 6:5-15


Erediens – 17 Januarie 2021

Ds Thania Botha afskeidspreek

Nuut! – Psalm 149


Erediens – 10 Januarie 2021

‘n Negatiewe boodskap – Johannes 1:6-8 en 19-31


Erediens – 3 Januarie 2021 (Epifanie)

Lig – Jesaja 60:1-6