EREDIENS – 23 Augustus 2020
“Reset / Restart” kan net op een plek begin – 2 Timoteus 3:14-17
EREDIENS – 16 Augustus 2020
“Bietjie maak baie” – Markus 12:38-44
Oordenking – 12 Augustus 2020
Ons leiers vs ‘n Goeie Herder – Johannes 10:11
Erediens – 9 Augustus 2020
Die “strepie/dash” van jou lewe… oor rentmeesterskap: Handelinge 9:36-42
Oordenking – 5 Augustus 2020
ONE LIFE. LIVE IT – “Ek het gekom dat julle die lewe kan hê…in oorvloed”
Erediens – 2 Augustus 2020
“God vertrou jou as rentmeester – Baie, min en ewe veel” – Lukas 19:11-28
Erediens – 26 Julie 2020
“Ek word waarop ek fokus” – Kolossense 3:1-4
Oordenking – 22 Julie 2020
“Believe, and you have eaten.” – Johannes 6:35
Erediens – 19 Julie 2020
(Wat sê God oor jou: Deel IIII) Oop vir die oomblik – Joh.20:19-25
OORDENKING – 15 Julie 2020
“Ek is, daarom is ek…” – Eksodus 3:14
Erediens – 12 Julie 2020
Matteus 11:28-30 – Nommerpas
Erediens – 5 Julie 2020
Wat sê God oor jou? (Deel ll) : 2 Korintiërs 5:16-21 – ‘n Nuwe jy, so!
OORDENKING – 1 Julie 2020
In hierdie video kyk ons na drie van sewe geloofsgewoontes om te leef wat ek reeds in Christus Jesus is: Heilig.
EREDIENS – 28 Junie 2020
Wat sê God oor jou – Deel l: IDentiteitsdiefstal
OORDENKING – 24 Junie 2020
Ds beweer dit is ‘n opdrag van God om met prostituut te trou
EREDIENS – 21 Junie 2020
1 Samuel 7:2-12 – Tot hier toe
OORDENKING – 17 Junie 2020
Ou Kameel-Knieë skryf: “Die gebed van ‘n regverdige is kragtig en effektief.”
Erediens
14 Junie 2020 – Oestyd | Matt.9:35-38
OORDENKING
10 Junie 2020: Ou Kameel-Knieë uit Jakobus 5:13-15
FAMILIE EREDIENS – 7 Junie 2020
Eksodus 16 – Eendag op ‘n reëndag
OORDENKING
3 Junie 2020 uit Jakobus 5:7-11
PINKSTERSONDAG: 31 Mei 2020
Video van Erediens en Nasionale gebedsdag op 31 Mei 2020
Ons beleef moontlik nou meer onrustigheid as ooit te vore. Mag God Homself aan jou bekend maak vandag, as die God van vrede!
PINKSTERREEKS #5:
Pinkster-oordenking van Donderdag 28 Mei 2020
“Wys my joune, en ek wys jou myne” – Ons leer God ken as die Een wat genees
PINKSTERREEKS #4:
Pinksteroordenking van Woensdag 27 Mei 2020
“Ek was skuldig aan poging tot moord en selfs gesinsgeweld toe ek ‘n nuwe Naam van God leer.”
PINKSTERREEK #3:
Pinkster-oordenking van Dinsdag 26 Mei 2020
“My vrou se bediende was swanger met my kind toe sy hierdie unieke Naam van God leer ken.” -Genesis 16
PINKSTERREEKS #2:
Pinkster-oordenking Maandag 25 Mei 2020
“Adonai” – Here – beskryf ‘n verhouding met God.
Pinksterreeks #1:
EREDIENS Sondag 24 Mei 2020
(Klik op die “play” knoppie in die middel van prentjie hieronder)
Aangename Kennis
Erediens – Sondag 10 Mei 2020 (hieronder)