2020 Lofkabouter Videos

LofkaboutersLIVE Sondag 20 Desember 2020

Ons laaaaste letter van die Geloofsalfabet = Z!

LofkaboutersLIVE Sondag 13 Desember 2020

Geloofsalfabet … wat jy is ‘n Yster

LofkaboutersLIVE Sondag 6 Desember 2020

Geloofsalfabet – X staan vir ……..

LofkaboutersLIVE Sondag 29 November

Geloofsalfabet W is vir …..wwwwwaaaaappppeeeeeennnnnn – Kom trek saam met Ds Thania joune aan!

LofkaboutersLIVE Sondag 22 November

Geloofsalfabet V…is vir iets wat ons soms bietjie sukkel om te doen

LofkaboutersLive Sondag 15 November

Geloofsalfabet … U? Hoe UNIEK het God ons gemaak?

LofkaboutersLive Sondag 8 November

Ons leer oor God se TTTT ….. TROU

LofkaboutersLive Sondag 1 November

S staan vir… slaap… Sondag… Mmm, nee, kom luister en vind uit?

LofkaboutersLive Sondag 25 Oktober

R is vir RYKDOM! Hoe word mens ryk?

LofkaboutersLive Sondag 18 Oktober

Q ??????

LofkaboutersLive Sondag 11 Oktober

Lofkabouters kom leer ons dat Jesus ‘n duur “P”rys vir ons betaal het.

LofkaboutersLive Sondag 4 Oktober

My beker loop “O”or!

LofkaboutersLive Sondag 29 September

Die “N”ederige padteken

LofkaboutersLive Sondag 6 September

“M” vir…. MOED. Ons leer om moed te wys om te doen wat reg is.


LofkaboutersLive Sondag 30 Augustus

“L” vir…… Liefde. As ons nie Jesus se liefde in alles sit wat ons doen nie, maak ons net geraas