EREDIENS – 23 Augustus 2020
“Reset” kan net op een plek begin – 2 Timoteus 3:14-17
EREDIENS – 16 Augustus 2020
“Bietjie maak baie” – Markus 12:38-44
Oordenking – 12 Augustus 2020
Ons leiers vs ‘n Goeie Herder – Johannes 10:11
Erediens – 9 Augustus 2020
Die “strepie / dash” van jou lewe… oor rentmeesterskap: Handelinge 9:36-42
Oordenking – 5 Augustus 2020
ONE LIFE. LIVE IT – “Ek het gekom dat julle die lewe kan hê…in oorvloed”
Erediens – 2 Augustus 2020
“God vertrou jou as rentmeester – Baie, min en ewe veel” – Lukas 19:11-28
Erediens – 26 Julie 2020
“Ek word waarop ek fokus” – Kolossense 3:1-4
Oordenking – 22 Julie 2020
“Believe, and you have eaten.” – Johannes 6:35
OORDENKING – 15 Julie 2020
“Ek is, daarom is ek…” – Eksodus 3:14
EREDIENS – 12 Julie 2020
Matteus 11:28-30 – Nommerpas
EREDIENS – 5 Julie 2020
2 Korintiërs 5:16 – 21 ‘n Nuwe Jy, So!
OORDENKING – 1 Julie 2020
In hierdie klankgreep luister ons na drie van sewe geloofsgewoontes om te leef wat ek reeds in Christus Jesus is: Heilig.
Erediens: 29 Junie 2020
Wat sê God oor jou – Deel l: IDentiteitsdiefstal
OORDENKING – 24 Junie 2020
Ds trou met beweer dis ‘n opdrag van God om met prostituut te trou
Erediens – 21 Junie 2020
1 Samuel 7:2-12 – Tot hier toe…
OORDENKING – 17 Junie 2020
Ou Kameel-Knieë skryf: “Die gebed van ‘n regverdige is kragtig en effektief”
Erediens – 14 Junie 2020
Matteus 9:35-38 – Oestyd
OORDENKING
10 Junie 2020: Ou Kameel-Knieë uit Jakobus 5:13-15
FAMILIE EREDIENS – 7 Junie 2020
Eksodus 16 – Eendag op ‘n reëndag.
OORDENKING
3 Junie 2020 uit Jakobus 5:7-11
PINKSTERSONDAG: 31 Mei 2020
Klankgreep na die erediens op Pinkstersondag & Nasionale gebedsdag
Ons beleef moontlik nou meer onrustigheid as ooit te vore. Mag God Homself aan jou bekend maak vandag, as die God van vrede!
PINKSTERREEKS #5
Klankgreep na Pinkster-oordenking van Donderdag 28 Mei 2020
“Wys my joune, en ek wys jou myne” – Ons leer ken God as die Een wat genees
PINKSTERREEKS #4
Klankgreep na Pinkster-oordenking van Woensdag 27 Mei 2020
“Ek was skuldig aan poging tot moord en selfs gesinsgeweld in vandag se deel van my verhaal. Kom leer saam met my nog ʼn unieke naam van God wat ek hier ontdek het.”
PINKSTERREEKS #3:
Klankgreep na die Pinkster-oordenking van Dinsdag 26 Mei 2020
“My vrou se bediende was swanger met my kind toe sy hierdie unieke Naam van God leer ken.” – Genesis 16
PINKSTERREEKS #2:
Klankgreep na Pinkster-oordenking van Maandag 25 Mei 2020.
“Adonai” – Here – beskryf ‘n verhouding met God
PINKSTERREEKS #1:
Klankgreep na Erediens Sondag 25 Mei 2020
(Klik op die oranje “play” knoppie links bo in die hoek van die prentjie hieronder)
EREDIENS: Sondag 10 Mei 2020 (hieronder)
OORDENKING – 13 Mei 2020: Jakobus en WYSHEID