Oujaarsdiens – 31 Desember 2020
Bedelaar in 2021 – Matteus 5:3
Erediens – 27 Desember 2020
Nog ‘n laaste paar skoen… die van Herodes – Mattheus 2:1-18
Kersdagdiens – 25 Desember 2020
In ons skoene – Lukas 2:1-7
Erediens (4de Sondag in Advent) – 20 Desember 2020
In die skoene van die skaapwagters – Lukas 2:8-20
Erediens (3de Sondag in Advent) – 13 Desember 2020
In die skoene van die sterrekykers – Mattheus 2:1-10
Erediens (2de Sondag in Advent) – 6 Desember 2020
Kom stap so entjie saam in Josef se skoene – Matteus 1:18 – 25
Erediens(1ste Sondag in Advent) – 29 November 2020
Kom stap saam in Maria se skoene … Lukas 1 : 26-38
Erediens (Nagmaal) – 15 November 2020
Die poeding of die proses – Rigters 7:1-14
Erediens (Familiediens) – 8 November 2020
Papierbootjies – Markus 4:35-41
Erediens – 1 November 2020
Mag jy God se bewegings voor jou en by jou sien!
Erediens – 25 Oktober 2020
Wat is jou fondasie, wat of wie is jou anker, waarin is jou gedagtes en leefwyse gewortel? – Ps.1
Erediens – 18 Oktober 2020
Klippe word klippilare en lêplekke word plekke van lofprysing.
Erediens – 11 Oktober 2020
Asaf verander sy perspektief in die teenwoordigheid van God – Psalm 73
Erediens – 27 September 2020
Wanneer ons die maskers afhaal – Ps.11
Erediens – 20 September 2020
Eerste dinge, eerste – Haggai 1:1-15
Familiediens – 13 September 2020
Die man wat nie eers ‘n hemp gehad het om te dra nie: tevrede –
Filippense 4:10-20
Erediens – 6 September 2020
Ingestem | Jona
EREDIENS – 30 Augustus 2020
“Getuigskrif van ‘n rentmeester” uit 2 Konings 22