Wakkerbly

Wakkerbly

Hoogland daag graag al die jongemense uit om saam met haar te kom deurnag. Bring gerus jou eie slaapsak & kussing saam met genoeg peuselhappies vir die aand en kom geniet ‘n movie – marathon saam met haar.
Vrydag 23 Augustus vanaf 17:00 – 20:00 vir Gr 1 – 6 leerders
Vrydag 23 Augustus vanaf 20:00 – Saterdagoggend 08:00 vir Gr 7 – Matrieks

RSVP asseblief @ 20 Augustus by Ds Thania 081 062 3438 of by Tannie Leandra in die kerkkantoor 041 3671485.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *