Tiende Dankofferfees

Tiende Dankofferfees

Augustus is Tiende dankoffermaand in Hoogland. Ons moedig mekaar aan om ʼn tiende van ons inkomste te gee. Bid asseblief  en praat met God oor die offer wat jy moet bring.

Sondag, 25 Augustus is Hoogland se Tiende Dankofferfees! Bring gerus u dankoffer saam na die diens en kom deel in ons Feesdiens.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *