Dissipelskapkursus

Dissipelskapkursus

Dissipelskap kursus:

“Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels…”

Hier is nou die geleentheid om die wese van dissipelskap te ontdek en te groei in jou geloofsverhouding met God.

Inskrywing: Indien jy wil deel wees van hierdie reis, kontak vir Annalize  by die kerkkantoor tydens kantoorure:   annalize@pehoogland.co.za

Koste: R100 per persoon vir handleiding

Tyd: ons sal Woensdagaande, vanaf 17 Julie, om 18:30 – 19:30 ontmoet by die kerkgebou.

Moenie hierdie reis misloop nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *